Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milly's Touch Studios

Gastehuis
French Whisper
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

French Whisper is 'n ruim ateljeewoonstel met lugversorging op die grondvloer en omring deur groenigheid. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Langs die slaapkamer is daar 'n aantrekkamer met 'n vollengte-spieël, 'n haardroër en oorgenoeg pakplek vir klere. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en in die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met DStv. Die eetarea beskik oor 'n groot etenstafel waar gaste kan aansit vir ete of kan werk. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Ontbyt word in die ateljeewoonstel bedien en middagete en aandete is op versoek beskikbaar. 'n Stoep en rookarea is gerieflik buite die ateljeewoonstelle geleë.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
'n Lughawependeldiens is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Bell
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Blue Bell is 'n ruim ateljeewoonstel met lugversorging op die grondvloer en omring deur groenigheid. Die eenheid beskik oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n vollengte-spieël, 'n haardroër en oorgenoeg pakplek vir klere. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en in die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eetarea beskik oor 'n groot etenstafel waar gaste kan aansit vir ete of kan werk. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Ontbyt word in die ateljeewoonstel bedien en middagete en aandete is op versoek beskikbaar. 'n Stoep en rookarea is gerieflik buite die ateljeewoonstelle geleë.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
'n Lughawependeldiens is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Butterfly Spirit
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Butterfly Spirit is 'n ruim ateljeewoonstel met lugversorging op die grondvloer. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n vollengte-spieël, 'n haardroër en oorgenoeg pakplek vir klere. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en in die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eetarea beskik oor 'n groot etenstafel waar gaste kan aansit vir ete of kan werk. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Ontbyt word in die ateljeewoonstel bedien en middagete en aandete is op versoek beskikbaar. 'n Stoep en rookarea is gerieflik buite die ateljeewoonstelle geleë.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
'n Lughawependeldiens is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dubbeltjielaan 873, Wilgeheuwel, Roodepoort, 1725, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWDvh2FTUaFq6PgzeKD8M0cSAVB46c3lIrItqKO3EE56KArX9i9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 873 Dubbeltjie Avenue Wilgeheuwel 1725 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.117245495185 27.899723947048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem