Milton Lane Beach Club 1
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Milton-laan, Milton Lane Beach Club, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Milton Lane Beach Club 1 bied gerieflike verblyf in 'n veilige kompleks in Ramsgate Village, in KwaZulu-Natal. Die selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping en ideaal vir 'n familie of groep vriende.
Die woonstel bied verblyf aan 5 volwassenes en 1 kind. Hier is 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n stapelbed in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike stoele, 'n etenstafel en 'n TV met volle DStv-pakket, asook WiFi. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area in die tuin, 'n toesluitmotorhuis, besoekersparkeerplek en 'n hek met 'n afstandbeheer. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Ramsgate is by die mond van die Bilanhlolorivier geleë en bekend vir 380 voëlspesies wat al opgeneem is. Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit strande, Butterfly Valley, Crocworld Conservation Centre, swem, visvang, stap en fietsry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Milton Lane Beach Club 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 395
Jaar gelys 5
Ligging
- Milton-laan, Milton Lane Beach Club, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Milton-laan, Milton Lane Beach Club, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom