Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milton Lane Beach Club 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milton Lane, Milton Lane Beach Club, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Milton Lane Beach Club 4 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate Village, KwaZulu-Natal. Die woonstel is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dis ideaal vir 'n gesin of 2 paartjies.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien en gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike stoele, 'n etenstafel en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area in die tuin, 'n toesluitmotorhuis, besoekersparkeerplek en 'n elektriese hek. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Ramsgate-strand is net 190 m vanaf Milton Lane Beach Club en het verskeie visvangplekke, 'n getypoel en 'n plek waar bote te water gelaat kan word op die strand. Dis 'n Blouvlagstrand en is bekend vir die digte plantegroei om die strand, Tanglewood-woud, wat die strand lekker windbestand maak. Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit The Waffle House, Bellevue Park, swem, visvang, voetslaan en fietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Milton Lane Beach Club 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Milton Lane Beach Club 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 395

Jaar gelys 5

Ligging

  • Milton Lane, Milton Lane Beach Club, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Milton Lane Beach Club 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milton Lane, Milton Lane Beach Club, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65721f64b4faed6d75721fea58377f492dca626b90e735d8c3888d35b74f988c8d712fc6f4e7fed835cf8f61de8ab27bd27e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Milton Lane Milton Lane Beach Club 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.891898908521 30.347612316533
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem