Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milton Lane Beach Club 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milton-laan, Milton Lane Beach Club, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Milton Lane Beach Club 6 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate in KwaZulu-Natal. Die woonstel is op die tweede verdieping en het 'n mooi uitsig oor die see van die balkon af. Dit is ook naby verskeie winkels en restaurante.

Dié woonstel is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 slaapkamers en 'n slaapbank in die sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike stoele, 'n etenstafel en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Ramsgate Beach is net 190 m vanaf die Milton Lane Beach Club en Ramsgate spog met besienswaardighede soos die Pure Venom Reptile Park, Gaze Gallery en Margate Country Club. Aktiwiteite sluit visvang, voetslaan en fietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Milton Lane Beach Club 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 395

Jaar gelys 5

Ligging

  • Milton-laan, Milton Lane Beach Club, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milton-laan, Milton Lane Beach Club, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078eef05e564b60ca9c3beb3e4e7bdddb680a80d5e41b9edb48a8dddb1eb5dfb78cffec01e0fb21c71c2d82b40daeb4b1c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) Milton Lane Milton Lane Beach Club 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.891882796591 30.347558672353
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem