Wavecrest Akkommodasie by Mimosa House | LekkeSlaap
+28

Mimosa House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 129, Wavecrest , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mimosa 129 is 'n bekoorlike vakansiehuis in die pragtige kusdorp, Jeffreysbaai. Jeffreysbaai het oulike besienswaardighede in die dorpie, ongerepte strande met skulpe en van die beste branders vir branderplankry in Suid-Afrika.

Die huis het 3 slaapkamers en 1 en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, stoof, oond, ontbythoekie, breekware, eetgerei, asook 'n opwaskamer met 'n dubbeldeur-yskas. Die sitkamer het gemaklike leerbanke en 'n platskerm-TV. Klein troeteldiere is welkom, maar moet vooraf gereël word. WiFi is beskikbaar. 'n Kampkot kan gereël word.

Beachbum woonstel eenheid is 'n selfsorg-eenheid en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens elk. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer en 'n stort en toilet. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, kookblad, mikrogolfoond, ketel en broodrooster en die sitkamer het 'n platskerm-TV. Mimosa House en Beachbum kan nie op dieselfde tyd bespreek word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Ligging

  • Mimosastraat 129, Wavecrest , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 129, Wavecrest , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXPzPLdrdg3ASKiWOgaWxfIo3bpf66lcc91FbgFytUCC0W9B9wa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 129 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -34.018361192946 24.925684845404
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za