Bela-Bela Akkommodasie by Mingwe Private Game Lodge | LekkeSlaap
+21

Mingwe Private Game Lodge

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R516 Thabazimbi Rooiberg-weg, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mingwe Private Game Lodge bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die lodge het slaapplek vir 8 gaste en is naby 2 gholflandgoedere en ander besienswaardighede in die reservaat.

Die dubbelverdieping-lodge beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en elke badkamer het 'n stort of 'n bad. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor al die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook. Die leefarea langsaan lei na 'n dek wat met 'n braai-area, plonspoel en 'n uitsig oor die reservaat spog.

Die lodge het 'n selfry-wildritvoertuig wat gaste teen ekstra koste per dag kan huur. Die oord spog ook met 'n hele rits geriewe en doendinge, soos wildritte, perdry-wildkyk, 'n koue en 'n warm swembad, en 'n buite-spa.

Slaapplek

’n Bespreking by Mingwe Private Game Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 2 resensies vir Mingwe Private Game Lodge
Netheid
2.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • R516 Thabazimbi Rooiberg-weg, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mingwe Private Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R516 Thabazimbi Rooiberg-weg, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMVAR8yi2p7ULvaDXkCIewA0wEXdtPQz3UU8e9xo9OXQx7g7Slg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 R516, Thabazimbi Rooiberg Road Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -24.846726 28.041137
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za