Mini Suits
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 on Fairways, Fairview Golf Estate, Eenheid 28, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mini Suits is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks op die Fairview Golf Estate in Gordonsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Gaste deel die badkamer met 'n bad, instapstort, wasbak en 'n toilet. LInne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na die balkon met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die gholfbaan. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Mini Suits sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Thando Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Ligging
- 66 on Fairways, Fairview Golf Estate, Eenheid 28, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Mini Suits het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 on Fairways, Fairview Golf Estate, Eenheid 28, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom