LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MINT Hotel 84 on Katherine | LekkeSlaap
+18

MINT Hotel 84 on Katherine

Standaard-kamer
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed, genoeg kasspasie en ’n en suite-badkamer met ’n stort en spieëlkas. Daar is ’n oopplan-kombuisie met ’n induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en glasware. Die kamer het ’n TV met Netflix, onbeperkte WiFi, lugversorging met afkoel- en verhit-opsies, sowel as ’n muur-tot-muur kopstuk van hout gemaak met ’n leeslampie en ’n individuele skakelaar. Die kamer het gelamineerde vloere en die venster in die kamer het verdonkerings-gordyne en bied ’n uitsig oor die binne- of buite-binnehof.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Vroeë aankomste - R100 per uur. Laat uitklok - R100 per uur.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-kamer
Vanaf
Vanaf R885
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed, genoeg kasspasie en ’n en suite-badkamer met ’n stort en spieëlkas. Daar is ’n oopplan-kombuisie met ’n induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en glasware. Die kamer het ’n TV met Netflix, onbeperkte WiFi, lugversorging met afkoel- en verhit-opsies, sowel as ’n muur-tot-muur kopstuk van hout gemaak met ’n leeslampie en ’n individuele skakelaar. Die kamer het gelamineerde vloere en die venster in die kamer het verdonkerings-gordyne en bied ’n uitsig oor die binne- of buite-binnehof. Hierdie kamer het ook ’n stoel, lessenaar en elektroniese kluis vir ’n laptop.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Vroeë aankomste - R100 per uur. Laat uitklok - R100 per uur.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-kamer
Vanaf
Vanaf R1 035
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed, genoeg kasspasie en ’n en suite-badkamer met ’n stort en spieëlkas. Daar is ’n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea, sowel as ’n werksarea vir sakereisigers. Die kamer het ’n TV met Netflix in die leefarea en slaapkamer. Sommige van die kamers is oopplan-kamers met 1 TV. Die kombuis is met ’n induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en glasware toegerus. Die leefarea het ’n slaapbank en linne vir die slaapbank is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Die kamer het onbeperkte WiFi, ’n elektroniese kluis vir ’n laptop, lugversorging met lugversorging met afkoel- en verhit-opsies, sowel as ’n muur-tot-muur kopstuk van hout gemaak met ’n leeslampie en ’n individuele skakelaar. Die kamer het gelamineerde vloere en die venster in die kamer het verdonkerings-gordyne en bied ’n uitsig oor die binne- of buite-binnehof.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Vroeë aankomste - R100 per uur. Laat uitklok - R100 per uur.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive-suite
Vanaf
Vanaf R1 110
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed, genoeg kasspasie en ’n en suite-badkamer met ’n stort en spieëlkas. Daar is ’n oopplan-kombuis, - leefarea, - eetarea en -werksarea. Die kombuis is met ’n induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en glasware toegerus. Daar is ’n TV met Netflix in die leefarea en slaapkamer. Die leefarea het ’n slaapbank en linne vir die slaapbank is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Die kamer het onbeperkte WiFi, ’n elektroniese kluis vir ’n laptop, lugversorging met afkoel- en verhit-opsies, sowel as ’n muur-tot-muur kopstuk van hout gemaak met ’n leeslampie en ’n individuele skakelaar. Die kamer het gelamineerde vloere en die venster in die kamer het verdonkerings-gordyne en bied ’n uitsig oor die binne- of buite-binnehof.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Vroeë aankomste - R100 per uur. Laat uitklok - R100 per uur.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Uber
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tweeslaapkamer-suite het 'n privaat ingang, 2 pragtige en suite-kamers met ekstra lang koninggrootte-beddens, 'n oopplan-kantoor, sitkamer en eetkamer met stapeldeure wat op die stoep met sitplek en 'n gastetoilet oopmaak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Alle eetgerei, breekware, glasware en kookgerei is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Vroeë aankomste - R100 per uur. Laat uitklok - R100 per uur.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 368 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Katherine-straat 84, Sandown, Sandton, 2130, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc854b06f39d2ae89832fbcbdead9dd61a02337fabfbb1d9d43cfe5a89d05c04342a068fbf1821706acf0ca7bce1f898bd32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 84 Katherine Street Sandown 2130 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.108583570866 28.060923367739
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!