+105
Gastehuis in George

Mira Gratia

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Vincent M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfectly quiet, clean and easy to access the road to travel destinations. The place is located in a quiet area for my preferences, not far from the airport if one needs to take a flight. It is a bit out of the CBD but was not a problem for me. The welcome was good and the place was clean with necessary basic items available to use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glaudi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing. Very nice and quiet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfect getaway on a beautiful farm! The host was friendly! Would recommend this place to anyone that needs peace and quiet to just relax. Breakfast made to order was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeraldo W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing. Baie lekker by rustag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
Mira Gratia
Baie dankie Jeraldo Julle was wonderlike gaste! Hoop om jul weer te sien. Vriendelike groete Wanda

Melinda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sielerus & lafenis vir die siel. Wow! Dis voorwaar die plekkie wat 'n lafenis vir ons "siel" was. Die netheid en mooi dekor het ons sommer ingenooi. Die rustigheid was tasbaar en met sonsak het die naggeluide ons begroet. Enige reisiger wat in daai omgewing "rusplek" soek, klop aan die deur van Mira Gratia. Ons het en ons was gebless!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Na O
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2026

Stil en rustig. Lekker stil en rustig - plaasverblyf altyd lekker - aangesien ek tussen die Boere in die omgewing werk. Sou aanbeveel dat die swembad skoon en netjies is, veral nou met die somer. Die webwerf wys die mooi swembad, maar was nie regtig bruikbaar tans nie. Dalk gras sny, rante, aangesien dit bietjie lanklaas gesny was, net as mooier eerste oogopslag. Verder was die verblyf en netheid baie goed.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
Mira Gratia
Hallo Ag, ons is so bly dat u die rustigheid van ons plaas geniet het! Dankie vir die positiewe konstruktiewe kommentaar. Na die lang droogte moet ek erken dit was lekker om 'n slag bietjie groen gras te sien En wat die swembad betref, die hulp hou dit gewoonlik in mint kondisie, maar ons het 'n erg wind/stofstorm gehad voor u aankoms, so dis darem nie die reël nie, maar die uitsondering. Sien uit om u weer te verwelkom. Vriendelike plaasgroete

Wilma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Enjoyable. Peaceful. Pleasant. I loved the pool. The shower was blocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2026

Calm and comfy. Had a great time. The signal is just non-existent, so perfect if you want to break away from the world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kgomotso T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Superb. Value for money, friendly owners, nice sea drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie rustig. Netjies en het lekker gebly. Baie lekker gebly. Rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R102, Farm 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49c36b733cf350c1d388faf44eeb0881fcbaa984cbbfa0ccceb16f21f15c1d914dd71427c6b3a0347fe20bee3a69b8a03921?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 R102 Farm 368 Portion 2 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.00175117959 22.304324955191
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang