Miracle Mountain Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Miracle Mountain Cottage het pragtige uitsigte oor die Middellande en bied selfsorgverblyf aan 6 gaste.
Die huis word omring deur bloekombome en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, sitarea, eetarea en 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omgewing. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninngingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Een van die badkamers het 'n bad en die ander 2 badkamers het elkeen 'n instapstort.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die etenstafel genuttig word.
Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix is. Die sitarea lei na die stoep. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf het sonpanele en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Die Middellande bied 'n rits aktiwiteite insluitend fietsry en visvang en gaste kan 'n aantal plaasstalletjies besoek en die omgewing sodoende verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Langs die D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Miracle Mountain Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Midlands Meander KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal