Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miskloof Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 km vanaf die R46, Jurgensfontein, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Miskloof Farm is in 'n vallei versteek en is 'n bekoorlike selfsorghuis ongeveer 58 km vanaf Ceres. Dit bied 'n intieme wegbreek aan die hele gesin of 'n groep vriende op soek na rus en vrede in 'n stil omgewing.

Die lieflike huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die laaste slaapkamer het 3 enkelbeddens. Gaste in laasgenoemde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n braai-area, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis het 'n gasstoof, maar geen oond. Sonkragligte en 'n yskas-vrieskas is beskikbaar. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 tot 12 gaste en die braai- en sitarea het 'n ingeboude braai en oorgenoeg sitplek. Dit lei na die klein, omheinde tuin met pragtige uitsigte.

Gaste kan in die dam of die swembad swem. Die enigste geluide is dié van die 16 lieflike donkies.

Slaapplek

’n Bespreking by Miskloof Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Miskloof Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • 7 km vanaf die R46, Jurgensfontein, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Miskloof Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 km vanaf die R46, Jurgensfontein, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b8ea6170638b733af5151d72eee2828ed245805c551708d7d81a037edeeadd4683f9791a01829e4948b9afc2d92a33bb48d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 12 mense 3 5 1 5 7 km from R46 Jurgensfontein 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.236677431879 19.76921081543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem