We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Mispa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boetstraat 3A, Denne-Oord, George, 6825, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mispa is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die idilliese stad George. Dit is perfek vir 'n paartjie, sakereisigers of enkelreisigers wat op soek is na 'n sentraal geleë vakansie. Hierdie kothuis is op die eienaar se eiendom, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.

Die lieflike kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer sowel as 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n kas. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplanleefarea het 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel geskik vir 2 gaste en daar is gemaklike sitplek en 'n TV met internet in die sitarea.

WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan in die lowerryke tuin ontspan of al fresco-maaltye op die stoep eet terwyl hulle oor die berge tuur.

Slaapplek

’n Bespreking by Mispa sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Mispa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Boetstraat 3A, Denne-Oord, George, 6825, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mispa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boetstraat 3A, Denne-Oord, George, 6825, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaabe8fb0833830271e77fcc011e01244a466063f994324c529c47d035617cf1f3e26e33e376dc395215dd13e972aec6ff16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 3A Boet Straat Denne-Oord 6825 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 11:00 -33.952693895201 22.469837798778