Mispel House 225

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mispel House 225 is 'n pragtige B&B in die ongerepte bosveld van Marlothpark, 'n wildreservaat en vakansiedorp aan die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dis 'n gewilde halfwegstop op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek, en bied geleentheid om die Groot 5 te sien.

Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers apart van die hoofhuis, elkeen met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers deel 'n badkamer. Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n hangkas, lugversorging, gehaltelinne en handdoeke.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaiboma gebruik maak en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die huis is naby die Leeuspruit Wildreservaat en doendinge in die omtrek sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mispel House 225 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za