Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miss Lucy

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Allister Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Miss Lucy
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Candice T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice T

Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Baie dankie!

Ons het 'n marvelous tyd daar gehad. Alles was netjies, skoon en in 'n werkende toestand. Ons was ook baie goed ontvang. Julle sal ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Hello Candice,

So bly om te hoor, baie dankie!
Ons sien uit daarna om julle weer by Miss Lucy te verwelkom!

Miss Lucy
Neil F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil F
Saam met vriende

Great.

It was a great place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Thank you Neil for your review. We are glad to hear that you had a good stay and we look forward to welcoming you back to Miss Lucy in the future.
Kind regards,
Sonja

Miss Lucy
Elana V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elana V
Saam met vriende

Ruim, maar kort aandag!

Die eenheid is goed toegerus met alles wat mens nodig het maar die eenheid kort bietjie aandag. Die lakens is dun gewas, die beddegoed wat in die kaste gebêre word ruik na motbolle, die storte kort 'n behoorlike skrop en die stoepmeubels was beslis nie afgevee voordat ons ingeboek het nie. Duidelik dat die eenheid 'n "deep clean" nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique W

Enjoyable stay, lovely accommodation.

First time visiting Struisbaai - enjoyed it so much. We will happily choose Miss Lucy in future as our home base. Note about accommodation: suits 2 couples and 4 kids under 16 (due to 3rd bedroom with 2 double bunks). Annetjie was very responsive to our needs and made sure our every comfort was catered to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette F
Saam met vriende

Kwaliteit tyd saam met familie en vriende.

Lekker, ontspanne kuiertyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Baie dankie Renette vir jou terugvoering. Ons is so bly dat julle lekker ontspan het en ons hoop om julle weer in die toekoms by Miss Lucy te verwelkom.

Miss Lucy
Stephanie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Gesin met klein kinders

Relaxing, beautiful, comfortable, value for your money.

Everyone who tagged along could not stop boasting about "Miss Lucy". The accommodation was so clean, and relaxing and the pool water was to die for. Will definitely need to make a plan to go again. The owners and Annetjie were so helpful and super friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Thank you Stephanie, for taking the time to give us a review. We are delighted to hear that you and your family enjoyed your stay and we look forward to welcoming you to Miss Lucy again, in the near future.

Miss Lucy
Sylvia V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia V
Saam met vriende

Fantasties en stil, baie rustige plek.

Dit is 'n baie veilige area waar Miss Lucy is, mense en eienaar was vriendelik, geen probleme, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Thank you Sylvia, for your review. We appreciate your time to give us a review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay and that Miss Lucy did not disappoint. We look forward to welcoming you and your family again.

Miss Lucy
Gerhard V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Annual December holiday.

Really nice holiday accommodation. We stayed here as a family of 5 with an additional 2 grandparents. The unit is spacious and clean. Nice location close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Thank you Gerhard for taking the time to leave a review for Miss Lucy.

We are always happy when our guests enjoy their stay and we would love to welcome you and your family back.

Miss Lucy
Karisha K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karisha K
Saam met vriende

Wat 'n aangename kuier by Miss Lucy️️.

Ons love hierdie verblyf! Ons het dit baie geniet hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna E

Ongelooflike lekker kuierhuis met absoluut alles wat jy moontlik mag benodig.

Heerlik naby die see, genoeg spasie vir almal en ons groot kersfeesboom wat ons aangery het vir 'n vroeë Kersfees wat almal kan bywoon. Sal beslis weer Miss Lucy bespreek in die toekoms. 10/10 baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Gesin met tieners

Alles net so gerieflik!

Pragtige eenheid, stapafstand van die strand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Thank you Cobus for taking the time to do a review. We appreciate it tremendously.

We are delighted to hear that you and your family enjoyed your stay.

We look forward to welcoming you at Miss Lucy again in the future.

Miss Lucy
Sharon T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon T
Gesin met tieners

Beautiful, welcoming, clean home and friendly host Annetjie. Absolutely safe, all the facilities available.

Definitely will like to experience summer if winter was this excellent, close proximity to Agulhas, Suiderstrand in one direction and visit to Bredasdorp, Kassiesbaai, Arniston Waenhuiskraal. The beach in Struisbaai, the best flat stretches. From Miss Lucy we walked daily to the beach, rain didn't stop us. L'Agulhas Fisheries the best service and meals, friendly staff, our go to place. Miss Lucy is highly recommended, 3 bedrooms with 2 en-suite and a separate shower with toilet. Fully fitted kitchen, premium DStv, patio braai and roof braai areas. Garage and safe parking space. Nothing short of being in a 5-star hotel. Highly recommended. Thank you Allastair, Sonja and amazing Annetjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Thank you Sharon for taking the time to leave a review.
We appreciate it.
We are delighted to hear that you and your family had such a great time staying in Miss Lucy and that it met all of your needs.
Summer is definitely a wonderful time to visit and we look forward to welcoming you back in the future.
Regards, Sonja, Allister and Annetjie.

Miss Lucy
Judith C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith C
Saam met vriende

Beautiful, safe, and tranquil.

Miss Lucy, is a gem. Within walking distance to the beach and shops. A definite place to go back to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Thank you Judith, for your review.
We are so happy to hear that you and your friends had a great time.
It’s heart warming when our visitors enjoy their stay at Miss Lucy.
We look forward to welcoming you back.

Miss Lucy
Jessica V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Saam met vriende

Quiet, comfortable and spacious.

Value for money and friendly communication.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneman L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneman L
Gesin met tieners

Miss Lucy is 'n baie gerieflike eenheid met alles wat 'n mens nodig het, met 'n lekker onderdak braai area naby die swembad.

Lekker gekuier en ontspan in Miss Lucy. Ons was 'n gesin van 6 en die 3 slaapkamers en 3 badkamers het lekker gewerk vir ons. Wil net noem dat die slaapkamer met die 2 stapelbeddens, bietjie ongerieflik was vir ons 2 groter seuns. Dit is meer geskik vir kinders onder 12 jaar oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Baie dankie Janneman vir jou terugvoering. Ons is so bly dat julle lekker in Miss Lucy gekuier het en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Ons sal definitief daarna kyk om die matrasse in die kinderkamer met digter matrasse te vervang.
Groete Allister, Sonja en Annetjie

Miss Lucy
Liz W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liz W
Saam met vriende

Beautiful duplex in gorgeous garden complex close to the beach.

Patio furniture wasn't very comfortable - only negative comment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Thank you so much for your review.
We rely on feedback from our guests to help us, improve our facility.
Unfortunately, the outdoor furniture has to be 100% weatherproof and there are not many comfortable options available.
We appreciate you letting us know about the bathroom door so that we can have it repaired for our next guests.
We also hope to welcome you back in the future, at Miss Lucy.

Miss Lucy
Chantal B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Perfect!

The owners Allister & Sonja are the best, Mrs Visser is the sweetest lady. Making sure that we were comfortable & happy at all times. The flat & outdoor space is just a hidden gem, clean, relaxing and perfect for our kids to run around and play. Will surely be back very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Hello Chantal,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is so bly om te hoor dat julle lekker gekuier het en tevrede met die eenheid en diens was.
Ons sien daarna uit om julle weer by Miss Lucy te verwelkom.
Vriendelike groete,
Allister, Sonja en Annetjie

Miss Lucy
Malcolm G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm G
Gesin met klein kinders

Enjoyable.

Safe, great for children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie E
Gesin met klein kinders

Dit was aangenaam om daar tyd te spandeer en was gemaklik.

Ek sal voorstel hulle gee aandag aan die volgende. Daar was nie genoeg warm beddegoed nie, 1 fleece kombers per bed en niks duvets of elektriese komberse nie, in die winter is dit nie voldoende nie. Van die hout op die trappe is los en onveilig. Ons kon nie die boonste braai-area gebruik nie, want die deur was te geswel om oop te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Hello Julie,

Baie dankie vir jou voorstelle en aanvevelings. Ons waardeer elke geleenheid om verbeterings aan te bring.

Ons sal definitief seker maak dat daar warm beddegoed vir die koue winter maande is en vra omverskoning ingeval julle koud gekry het.

Ons sal ook die trappe inspekteur wat veiligheid betref.

Ongelukkig kon ons nog nie die nuwe deur wat op die dakstoep ingesit is, geverf het nie, as gevolg van die knaende reën en ons is bewus daarvan.

Ons is bly dat julle andersins lekker gekuier het en sien uit daarna om julle weer by Miss Lucy te verwelkom.

Groete,
Allister, Sonja en Annetjie

Miss Lucy
Meria F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meria F
Gesin met klein kinders

Lovely pleasant home away from home time with family.

Miss Lucy was exactly what we needed as a family with a busy toddler and fun seeking teenagers. The owners were friendly and helpful. We will definitely return in the near future. We had great fun in a safe environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Hello Meria,
Thank you for taking the time to give Miss Lucy a review. We really appreciate it. We are so happy to hear that you had a good stay and we look forward to welcoming you again in the near future.
Greetings,
Allister, Sonja and Annetjie

Miss Lucy
Annemarie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Gesin met tieners

Lieflik!

Ons het heerlik in Miss Lucy gebly. Skoon, netjies en perfek geleë. Lieflik en rus vir die siel. Wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Hello Annemarie,
Ons is so bly dat julle ń lekker kuiertje gehad het by Miss Lucy en ons waardeer julle terugvoering.
Dankie dat julle so mooi na ons eenheid gekyk het.
Ons sien uit daarna om julle weer in die nabye toekoms te ontvang.
Vriendelike groete,
Allister, Sonja en Annetjie

Miss Lucy
Renee M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee M
Gesin met tieners

Miss Lucy has truly delivered. It lived up to our expectations and so much more.

Thank you to Sonja and Annelise for making our stay so memorable. The unit was exactly as advertised and offered additional comforts as well. We were a group of 8. Will definitely recommend and look forward to visiting Miss Lucy again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Hello Renee,
We apologise for the late response, it slipped under the radar.
Thank you for taking the time to give Miss Lucy a lovely review, we appreciate your time.
We are so happy to hear that you had a good stay and we look forward to seeing you again in the near future.
Kind regards,
Annetjie, Allister and Sonja

Miss Lucy
Wikus A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus A
Gesin met klein kinders

Aangenaam gewees.

Parkering is 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole G
Gesin met klein kinders

A lovely, spacious apartment with everything you need for a relaxing holiday by the sea. Very friendly and helpful hosts! We would definitely stay here again.

We had a wonderful stay in the apartment. Kids loved the big lawn and swimming pool. I would only point out that the downstairs balconies are not very private, to be expected in an apartment block of course, but this was not a problem for us anyway as our kids quickly made friends with the neighbours children and enjoyed their company. Our children were also quite loud when they were playing outside but nobody seemed to mind. Luckily for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Thank you, Nicole, We are really happy to hear you enjoyed your stay in Miss Lucy, thank you for taking the time to send a review.
Kind Regards
Allister and Sonia

Miss Lucy
Breyton Y - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breyton Y
Gesin met klein kinders

I will definitely go back to Miss Lucy again. Friendly hosts and value for money.

It was very nice, I will go back again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek sal beslis weer na Miss Lucy terugkeer. Vriendelike gashere en waarde vir geld.

Dit was baie lekker, ek sal terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Lucy se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it.
We also look forward to welcoming you back in the near future!

Miss Lucy
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 90, The Tides 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd14676dcd0297a21d69e0b736a073b3524837ad2251e07a24d9a98a7465582d2045f1fe91bb5b770d5bf4b51442e29fc57d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 90 Protea Road 23 The Tides 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.795091279002 20.045165879566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem