Hoedspruit Akkommodasie by Mist of Gold | LekkeSlaap
+10

Mist of Gold

45 resensies
Gastehuis
Lion, Buffalo, Rhino, Ellephant
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het slaapplek vir 2 en bied 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het ook 'n stoep met stoele en 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf en yskas. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt is R80 ekstra per persoon. Die eienaar is op die perseel in sy huis woonagtig en gaste het toegang tot die houthuisies van die straat af.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Giraffe, Zebra, Whorthog
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n stoep met 'n uitsig oor die groot, privaat tuin. Die eenheid het 'n TV, lugversorging, 'n yskas en kabinet. 'n Gemeenskaplike braai-area is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt is R80 ekstra per persoon. Die eienaar is op die perseel in sy huis woonagtig en gaste het toegang tot die houthuisies van die straat af.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giraffe-singel 111, Hoedspruit, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MTFmMTNmLWYwYTUtNDBjNy1iYmY4LTg1OTY3ZDYyZjE0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 111 Giraffe Cresent Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -24.357098163551 30.945533215999
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za