LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Misty Dawn | LekkeSlaap
+14

Misty Dawn

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Misty Dawn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leandri O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri O
Gesin met klein kinders

Ons het 'n heerlike wegbreek gehad by Misty Dawn.

Die eenheid was netjies, goed toegerus en lieflik naby aan die strand geleë. Omrede ons nuwelinge tot die gebied was het ons die inligting oor besienswaardighede in en om St. Helenabaai baie waardeer wat in die eenheid uiteengesit was. Die eienaars was behulpsaam en vriendelik, en ons sal beslis weer by Misty Dawn aanklop.

Kevin C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin C
Gesin met tieners

Lovely ocean view and easy beach access.

Misty Dawn is a well appointed ground floor apartment steps from the beach with a wonderful view. The hosts are very gracious and helpful. We thoroughly enjoyed our stay.

Elna S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike Paasnaweek by Misty Dawn gehad.

Ons het heerlik gebly. Baie dankie. Parkeerplek reg voor die deur, dus geen ver geloop of trappe met tasse en ander bagasie nie. Die plek was pragtig skoon en die eienaars baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Lieflike uitsig en die area was stil en rustig. Die kombuis is goed toegerus en mens het alles wat jy nodig het. Weereens baie dankie aan die Oliviers wat ons Paasnaweek 'n seën gemaak het, weg uit die stad se geraas en verkeer. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Misty Dawn's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Die idee met die woonstel was juis om die pragtige Weskus ten toon te stel en vir die uitgeputte stadsbewoners 'n rustige atmosfeer te kan bied, weg van die gewoel en verkeer, waar jy jouself kan vind. Dit help as mens sulke waarderende gaste het, wat rustig is en die plek pragtig skoon agtergelaat het, baie dankie daarvoor.
Sien daarna uit om julle weer te verwelkom!

Weskus groete

Misty Dawn
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hannasbaaistraat 81, St. Helenabaai , 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9m0Jjt2UX0FqAUOdtwF4pU4nWpdOJPGxYxla46QUGVPYxYhDO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 81 Hannas Bay Street St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.756038831485 18.023727860915
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!