LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Misty Hills Country Hotel, Conference Centre & Spa | LekkeSlaap
+55

Misty Hills Country Hotel, Conference Centre & Spa

Hotel
  • Kapasiteit: 394 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drift Boulevard 69, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 368 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Wieg van die Mensdom is die tuiste van die 4-ster-gegradeerde Misty Hills Country Hotel, Conference Centre & Spa. Dit word omring deur die voorheuwels van die Swartkopberge op die drumpel van die beeldskone Kromdraai-vallei in Muldersdrift. Kom ervaar die grootheid van Afrika in die hartjie van Gauteng.

Verblyf by Misty Hills is die toppunt van gerief en elegansie. Elk van die 195 klip- en grasdak-kamers en -suites is afgerond en smelt saam met die inheemse omliggende omgewing. Elkeen is ryklik versier met helderkleurige Afrika-materiaal, kunswerke en handgemaakte meubels. Die "Royal" en Presidensiële Suites het elkeen 'n omheinde tuin en plonspoel om aan ons oordeelkundige gaste totale privaatheid, luuksheid en eksklusiwiteit te bied.

Die eiendom spog met die wêreldbekende Carnivore Restaurant waar gaste 'n feesmaal van tot 10 verskillende wildvleissoorte kan geniet. Ook op die perseel is ons verruklik toegeruste Spa in the Country, wat gereeld as een van die top vyf spa's in Suid-Afrika aangewys word. Die spa bied 'n verskeidenheid spa-pakkette vir groter groepe of individue.

Misty Hills vorm deel van die Recreation Africa Group en is geaffilieer met die befaamde Warwick International Group of Hotels. Dié bekoorlike klip-kompleks verwesenlik die etos van Afrika. Ons is geleë op meer as 24 hektaar luisterryke botaniese tuine wat ons die ideale plek vir funksies, troues, konferensies en uitstallings maak. Daar is 'n wye verskeidenheid sakpas-konferensielokale en hotelle in en om Johannesburg, maar nie een bied die geriewe, bekoorlikheid of karakter wat jy by Misty Hills sal kry nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Drift Boulevard 69, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R2 368
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 368
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 394 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drift Boulevard 69, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZTg4YzIyLWZmYWYtNDIyMC04ZDdkLTQwMDU4MjJlYWU3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 368  per nag (vir 2 persone) 69 Drift Boulevard Muldersdrift 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.026913408832 27.855399531739
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!