Misty Mountain
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Polyhymnia-straat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 120 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Misty Mountain is in 'n stil buurt in Bayswater in Bloemfontein. Die woonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gemeenskaplike area met 'n tripelstapelbed en gaste wat hier slaap deel die en suite-badkamer met gaste in die hoofslaapkamer.
Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus.
Die tuin is klein en troeteldiervriendelik.
Bloemfontein is een van die land se grootste stede, maar dit is steeds bekend vir natuurlike prag en hartlike gasvryhied.
Slaapplek
’n Bespreking by Misty Mountain sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Polyhymnia-straat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Misty Mountain het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bayswater Naval Hill Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Polyhymnia-straat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom