- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Lilies Bush, Tsitsikamma, Tuinroete, 6308, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R3 740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Misty Mountain Reserve is 230 m bo die ongerepte Tsitsikamma-kuslyn in die Marine-reservaat op die bekende Tuinroete en dit grens aan die Tsitsikamma Nasionale Park. Dit bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan, die inheemse woud en op die Tsitsikammaberge.
Misty Mountain Reserve bied lodges met see-uitsigte, 'n deursigtige koepeleenheid en glanskamptente langs die rivier. Elke lodge-kamer het perkallinne, handdoeke, ekovriendelike geriewe en 'n platskerm-TV met sekere TV-kanale, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is braaigeriewe buite.
Geriewe sluit 'n restaurant, sitkamer, kaggel, kroeg, swembad en 'n groot dek in. Daar is WiFi by die ontvangs, veilige parkeerplek, 'n portierdiens en 'n wasgoeddiens.
Die reservaat bied 'n verskeidenheid opwindende aktiwiteite soos varswaterhengel, skilderagtige woudwandelings op 'n begeleide David Lane-staproete en 4 bergfietsroetes van 8,7 km tot 65 km lank. Gaste moet hulle eie fietse saambring. Daar is ook 'n 9 putjie-mashiegholfbaan. Daar is heelwat wildparke en avontuur-aktiwiteite in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Blue Lilies Bush, Tsitsikamma, Tuinroete, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Misty Mountain Reserve het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Lilies Bush, Tsitsikamma, Tuinroete, 6308, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18