Stormsrivier Akkommodasie by Misty Mountain Reserve | LekkeSlaap
+80

Misty Mountain Reserve

Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 29 resensies vir Misty Mountain Reserve
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Jackie L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, asemrowende uitsig en sonsondergang.

Alhoewel ons kamer nie gereed was met aankoms nie, was die res van ons verblyf baie lekker. Baie vriendelike personeel en heerlike kos.

Mari B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtig.

Vreeslik mooi. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Henk P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Henk P
Gesin met klein kinders

Glad nie gekry wat geadverteer word op web nie.

Glad nie vierster nie. Vlieë is oral. Geen vis in damme nie. Fietse word gediens en ons kan nie gehelp word daarmee nie, bruin water, swak swak.

Marlene V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die kamers is pragtig en luuks. Die staf was vriendelik en opgelei. Die kos was uitstekend met waarde vir geld. Voel net hulle kan eetgerei en glase in kamer sit indien mens self wil braai. Maar sal beslis teruggaan en plek aanbeveel.

Kobie J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie J
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met vriendelike diens.

Personeel baie vriendelik en verwelkomend. Pragtige akkommodasie met asemrowende uitkyk. Heerlik geëet in die restaurant.

Jurie G - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G
Gesin met klein kinders

Stukkie paradys!

Baie gelukkig met die keuse van Misty Mountain as 'n bestemming! Ons kinders se grootste opgewondenheid was oor die poue. Etes is baie goed. Diens uitstekend! Beddens was bietjie te hard.

Marco R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marco R
Gesin met klein kinders

Mooi natuur en lekker kos.

Die ligging is baie mooi, mense is vriendelik maar hulle kennis om die spyskaart en staproetes is maar vaal. Die huisies het slegs 'n stort en klein kinders benodig 'n bad. Die stort loop stadig uit en jy staan binne in die water en stort. Kos is vreeslik lekker maar neem baie lank om voor te berei. Op die fotos wys mooi staproetes maar hulle sê daar is geen. Verder was dit 'n goeie ervaring ek sal weer soontoe gaan.

Misty Mountain Reserve's terugvoer

Dear Marco
Thank you for your review, we pride ourselves on customer care, good food and accommodation. Unfortunately, the cottages where you stayed have showers only, we have future plans to upgrade these cottages to incorporate a bath. There is a wonderful hiking trail that has been on the property for five years, well frequented, guided and well-marked. We look forward to your return visit, please contact me personally for your reservation requirements.

Warm regards
Greg Scott
Owner

Misty Mountain Reserve
Janka G - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Janka G
Gesin met tieners

Nie waarde vir geld. Sal nie gou weer kom nie.

So 'n indrukwekkende ligging met personeel wat baie vriendelik is maak die baie slegte pad tot daar bietjie beter. Die kos was uitstekend en smaakvol maar bied nie waarde vir geld nie. Die kamers is netjies en skoon, maar baie basies ingerig. Die gebrek aan basiese instandhouding het my geskok en het my verblyf onsmaaklik gemaak. Die stort wat drup deur die nag is steurend verby. Die matras was in 'n swak toestand wat ek nie kan aanvaar vir die geld wat dit kos nie. Die personeel is baie vriendelik maar swak opgelei. Hulle kon nie ons deposito betaling opspoor nie en wou ons dubbel vra. Ek sien baie potensiaal vir die plek maar 'n goeie opknapping is nodig.

Misty Mountain Reserve's terugvoer

Dear Marina,
We thank you for the time taken to post this review and your points are noted. To highlight our response, we would like to mention the following: Regarding the staff – all our staff are currently undergoing intensive hospitality training with an accredited training program. We can assure you of a vast improvement in this regard. The road is maintained by the Provincial Roads Counsel and is periodically graded, but the road is fit for normal sedan vehicles. We are glad to inform you that all our maintenance is complete and we welcome you back to enjoy our upgraded accommodation.
Warm regards,
Greg Scott
Owner


Misty Mountain Reserve
Jelle D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jelle D
Saam met vriende

Beautiful and peaceful location.

It was a very nice stay. Very friendly people, very nice and clean lodge (for 4 people) with a lot of equipment to cook for yourself and a nice shower. Perfect and not expensive!

Misty Mountain Reserve's terugvoer

Dear Jelle,
We value your feedback and for reviewing our establishment. We take time to ensure that our guests are well pampered and looked after and we look forward to your return visit in the future.
Warm regards,
Management & Staff

Misty Mountain Reserve
Hugo S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hugo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en vriendelike personeel, maar ons was teleurgesteld in die verblyf (definitief NIE 4-ster gehalte nie!)

Fantastiese ligging en uitsig oor die see - en gerieflik naby verskeidenheid van toeriste aantreklikhede. Vriendelike personeel (veral Jasmine). Maar die akkomodasie het teleurgestel. Die swembad lyk glad nie soos op LekkeSlaap nie. Die lodge is gerieflik, maar nie luuks nie en het definitief instandhouding nodig.

Lizel V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lizel V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en natuur en dis rustig.

Die uitsig was pragtig en dis die ideale plek om te rus. Hoewel die hut na 4-ster lyk, was die Country Cottage verseker nie 4-ster nie. Dit het 'n lekker plaasatmosfeer, maar die vlieë was oorweldigend baie. Die water was ook bruin en die toilet het nie gewerk nie. Maar verder was dit 'n lieflike, rustige vakansie. Pragtige omgewing en see-uitsig. Was wel teleurgestel toe ek uitvind die naaste strand is 40 km van daar af.

Geta H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Geta H
Saam met vriende

Bekostigbare, mooi verblyf, maar die vlieë sal maak dat ek nie teruggaan nie.

Pragtige plek. Pragtige uitsig. Bietjie 'under staffed' met tye, dan is die diens in die restaurant nie so goed nie, maar dis nie die personeel se skuld nie. Ons het 'n verskriklike vlieg plaag gehad in die 'rustic farm cottages' waar ons gebly het. Die kothuise is reg langs 'n koeiplaas. Dis onmenslik. Hulle moet regtig iets daaraan doen. Ons is die laaste aand geskuif na 'n ander kothuis wat bietjie beter was. Ek is spyt dat ons nie in die "log cabins" bespreek het nie. Dis moeilik om te onderskei op die webblad watter verblyf is wat. Hulle moet dalk meer foto's opsit van die 'rustic farm cottages'. Hulle adverteer grootliks die "log cabins", wat baie mooi lyk en nie so baie vlieë het nie.

Gerhard N - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard N
Gesin met klein kinders

Een nag oorgebly op pad huis toe vanaf Transkei.

Uitstekende akkommodasie-opsie.

Riaan H - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi!

Ons was dadelik by ontvangs ingewag met met iets om te drink en gewys waar ons chalet is en verduidelik hoe alles werk. Dit was 'n baie lekker atmosfeer wat die staf geskep het en 'n mooi huisie waarin ons gebly het. Sal definitief weer daarheen gaan.

Hendel C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi!

Baie lekker gebly hier vir twee aande - diens is uitstekend, so ook die kos - uit die boonste rakke.

Peter S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would recommend Misty Mountain Reserve

The view from our unit was spectacular and we really enjoyed the unit as a whole. Also not too far from the Tsitsikamma village where we spent quite a bit of time. I recommend them highly, but future guests must note that the gravel road to reach them is a bit of a negative. The only other issue is my wife did not enjoy the raised bed area - and actually fell and hurt her ankle quite badly.

Desere F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desere F
Gesin met klein kinders

Place with potential

Beautiful views and spacious family unit. Definitely not a luxury cottage as indicated - unfortunately I was expecting much more. The linen was old, curtains torn and the fridge wasn't working properly. The drains didn't drain properly. The restaurant is convenient as it is far away from everything- you have to drive down a dirt road to get to the village. Plain,home cooked meals - very friendly waitress. Unfortunately you get the impression that every cent gets turned around for the lodge to survive. Minimal maintenance, lots of potential!

Betsie L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel op aarde!

Vanaf aankoms tot ons vertrek was die diens baie goed. Die eenhede is baie goed beplan en uiteengesit. Die uitsig is fantasties (en die poue 'n pluspunt). Sal definitief weer wil gaan.

Hilda V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hilda V
Saam met vriende

Awesome stay,

Awesome stay, will definitely be returning.

Wietz V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wietz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en uitstekende fasiliteite!

Die pragtige eenhede, uitstekende kos en diens sorg vir 'n heerlike naweek.

Talana D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, a weekend away from reality!

It was absolute fantastic - a place with very kind people and beautiful situation. They will see me again in the nearby future!! Thanks again for all the kindness and support.

Olivia R - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olivia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very tranquil and relaxing - great environment and a perfect getaway to unwind.

It was a fantastic getaway with my husband, very relaxing and we had an amazing time. We got to unwind and enjoy the scenery. The chalets were perfect, all the amenities were available, and it was warm and enjoyable. I will definitely stay there again.

Michiel S - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies - goeie ondervinding!

Alles was pragtig /netjies en skoon. Ek voel dat R300 vir die braaivleis opsie bietjie duur is vir wat jy kry.

Shona B - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shona B

Like arriving at old friends - but it was our first visit.

Every possible need was met, and with a smile. Definitely hope to go back for a longer stay, soon.

Nicky K - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

Was a fantastic place to relax. :-)

Hilda V - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hilda V
Saam met vriende

Amazing

What an awesome view, facilities should just be upgraded a bit.

Recks S - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Recks S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exellent service, hospitality and cuisine

A really relaxing atmosphere - giving us plenty of time just to chill.

Tanje B - Nov 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanje B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, fantastic, out of this world

I don't know how to descripe Misty Mountain Reserve in words. It was absolutely fantastic. I would go back anytime. The staff is excelent. My husband and myself never felt so close since our wedding like we did at Misty Mountain Reserve.

Vanaf R2 340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 340
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Lilies Bush, Tsitsikamma, Tuinroete, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyM2U1NDdhLWJkNWMtNGE0ZS1hNmQ2LTAzYWM3ZDQwZWFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 340  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 Blue Lilies Bush Tsitsikamma 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.024374063692 23.947738409042
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za