Misty Mountain Studio
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aspen Villa Cottages, Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Misty Mountain Studio is 'n bekoorlike en knus ateljeewoonstel op die grondverdieping van die eienaar se hoofhuis. Dit is in Underberg, KwaZulu-Natal geleë en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Dié oopplan-ateljee het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea bied gemaklike sitplek.
Die onderdakstoep het ook gemaklike sitplek, 'n knus kaggel, braai en 'n etenstafel en spog met 'n pragtige uitsig op die Drakensberge.
Slaapplek
’n Bespreking by Misty Mountain Studio sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Aspen Villa Cottages, Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aspen Villa Cottages, Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom