Misty Mountains Selfsorg Eenhede

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Misty Mountains is 'n 46 ha-wynplaas tussen Hermanus en Stanford langs die R43. Die plaas het 'n asemrowende uitsig op die Kleinrivierbergreeks.

Daar is 4 selfsorgkothuise, elke uniek, met uitsigte oor die Stanford-strandmeer.

2 van die eenhede het slaapplek vir 4 en die ander het slaapplek vir 2. Al die slaapkamers het gemaklike koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met ruim storte en sagte wit handdoeke. Elke eenheid het 'n kombuis en buite-braaigeriewe. Die slaapkamers het kaggels.

Stap met die grondpad af na die wynkelder of restaurant. Proe hul bekroonde Sauvignon Blanc, Rose of Shiraz, of gaste kan ook van die boetiekbier of gedistilleerde gin of vodka op die proef stel. Kom eet 'n tuisgemaakte burger, pasta, 'n verskeidenheid pizzas. Daar is ook 'n padstal langsaan wat voorsiening maak vir ligter etes en koffie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Misty Mountains Selfsorg Eenhede gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false