Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Mountains Selfsorg Eenhede

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 58 resensies vir Misty Mountains Selfsorg Eenhede
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marius R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek nie ter ver van die huis.

Ek het baie lekker gebly. Die akkommodasie was puik, alles wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annolien D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vredevol.

Dankie, ons het baie lekker gebly. Die gasheer was baie gaaf en behulpsaam. Ons het laat aangekom en hy het vir ons gewag en die volgende oggend vir ons oopgemaak toe ons vroeg Moe's vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert S
Saam met vriende

We enjoyed our stay.

The restaurant has good food, but was not open for dinner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was aangenaam, maar daar was geen hangplek vir klere nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adamarie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adamarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en heerlike restaurant op perseel.

Vriendelike ontvangs en heerlike wynproe by aankoms. Rustige omgewing. Wel toegeruste akkommodasie, goeie beddens en linne en ruim stort. Alles netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsamari B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsamari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, naby alles, netjies.

Ons het heerlik gebly. Toe ons daar kom was ons opgegradeer na groter akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and pleasant location.

A good place for a break away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat chalet with a superb informal restaurant on site.

A fantastic, reasonably-priced restaurant offering a broad menu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maré L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maré L
Besigheidsreis

Voldoende.

Die gasteplaas is werklik 'n mooi plaas alhoewel klein detail 'n groot verskil sal maak. Die water was 'n groot teleurstelling alhoewel die bestuur gesê het dat dit bergwater is wat uit die pype gaan kom, maar swart water is nie baie aangenaam om in te stort nie. Die muur bo die kaggel is pikswart a.g.v. swak ventilasie en die kamer ruik erg na rook a.g.v. dit. Alhoewel dit 'n goeie alternatief vir hitte is in loadshedding is dit baie onaagenaam as die hele kamer oprook en al jou klere en jyself ruik na rook as jy na vergaderings moet gaan. Die kombuisdeur het een of ander spatsels op die deur, asook die badkamerdeure is swart gevat. Daar is geen inligtingsbladsy wat noodnommers, wifi-kodes of enige inligting verskaf nie. Ek kan verkeerd opgelet het, maar daar is ook geen brandblussers in die geval van 'n vuur nie, ek glo dit is uiters noodsaaklik as jy kaggels in die kamers het. Die restaurant op die perseel is 'n groot aanwins, alhoewel dit 'n self-catering unit is, stel ek voor dat jul ten minste twee ontbyte op jul restaurant menu sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate K

Fantastiese akkommodasie.

Pragtige skoon eenhede met goeie braaigeriewe en rustige atmosfeer. Baie goeie restaurant op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deel van kennis van omgewing en SA-verteenwoordigend.

Omgewing met staproetes en sentraal tot nabye toeriste-attraksies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a pleasant stay with all you need.

Such a beautiful place with an incredible staff. You could get a pizza at night or meals with amazing wines. The accommodation is comfortable and the dark itself is so pretty. Nixon the restaurant barmen is an incredible host with vast knowledge of the Fram wines/gins/beer and more. Highly recommended Misty Mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

First and foremost, the restaurant manager deserves special recognition for creating an incredibly pleasant stay. His friendly and attentive nature added a personal touch, making us feel truly welcomed and cared for. Our experience was peaceful and enjoyable, with delightful dining options, wine/gin tasting, and a relaxing braai area. The absence of a TV in the room was perfect for quality time. Surrounded by serene surroundings, this guest house is an ideal choice for a quick getaway. I highly recommend it to those seeking a peaceful escape from the daily hustle and bustle of life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brigitte R
Saam met vriende

Well appointed accommodation with stunning views.

The unit is well and tastefully equipped and tidy. It would be perfect for a group of 6 that hired both units in a cottage. Wonderful to sit at the braai and look out over the valley. Excellent to walk down to the small restaurant and do a wine or gin tasting. Drawbacks are no comfortable sitting area indoors so only a small kitchen to sit in apart from bedrooms. Poor soundproofing between the units in a cottage was disconcerting. Not for a long stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida B

Rustige omgewing, stil, waar mens rus kan kry vir jou siel.

Die plaas is goed geleë, naby aan die hoofpad. Daar is 'n restaurant op die perseel wat dit gerieflik maak. Die eenheid was netjies en skoon. Goed ingerig. Beter voorsiening kan dalk gemaak word vir loadshedding tye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sergio A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sergio A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great overnighter.

The perfect place for one-night stayover. Got access to a wine farm and restaurant. Accommodation is very pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Die kombuis is uiters beperk vir selfsorg. Eenheid is klein vir 'n gesin van 4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M
Gesin met tieners

Wondeful location.

Loved the location and restaurant and wine tasting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich D
Saam met vriende

Secluded and beautiful.

Top quality braai area and views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met vriende

Misty Mountains het perfek aan ons behoefte vir 'n gerieflike oorslaapplek voldoen.

Ons het Misty Mountains gekies as begin- en eindpunt vir ons 5-daagse fietstoer deur die Overbergstreek. Hulle het in alle opsigte aan ons behoeftes voldoen. Die wooneenhede is nuut opgeknap vir toeriste-akkommodasie en die standaard is deurgaans baie hoog: netjies, modern en funksioneel. Die houtbrandstofie in die slaapkamers is 'n bonus wat mens beslis in die winter sal waardeer. Ons het 'n paar spesiale versoeke gehad en niks was te veel moeite nie. As dit moontlik was om 10/5 sterre vir klantediens toe te ken, het ek dit gedoen. Dit was deurgaans die geval: die bestuur, die restaurantpersoneel, die wynproe, die hantering van navrae vooraf. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Salig.

Heerlik, rustig, salig. Heerlik ontspan en die natuurskoon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B
Saam met vriende

Fantasties.

Ons kuier by Misty Mountains het al ons verwagtinge oortref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Besigheidsreis

Perfect.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, fresh and comfortable country stay.

Reception not clearly marked, but once found all was good. Cottage lovely, clean, very well equipped and comfortable . Most enjoyable thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen J
Saam met vriende

We had a lovely 3-day stay at Misty Mountains! We loved the peace and quiet on the farm. We also had lovely pizzas at the restaurant.

A few very small suggestions/possible improvements from my side: We had no soap or hand wash in the bathrooms at the basin (only had shower gel in the shower, but nothing to wash you hands with). We found the fridge to be quite small for 4 adults who are staying for 3 nights in self-catering (battled to fit in all our food and drinks).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzanne D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi, baie skoon, gemaklik, gasvry.

Voel volkome uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig was een nag te kort, maar sal enige tyd weer daar bly.

Badkamer kort egter 'n spieël by die wasbak, want sommige van ons moet darem nog skeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great and ideally situated to visit Hermanus and Gansbaai and surroundings.

Loved the stay. Peaceful.. Enjoyed the daily visits from the farm geese. They even came knocking at the door in the morning. Loved it. The Gin and wine tasting was great and the staff friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristen P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen P
Saam met vriende

This was such a lovely venue with gorgeous views and an amazing tasting room.

Our room was very cute, neat and quaint. The views were exceptional. The property is conveniently located between Stanford and Hermanus and has its own tasting room and restaurant on site.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inus M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en kalm.

Ons het 'n great tyd gehad op die groot grasperk met die braai wat uitkyk oor die wingerde. Die restaurant personeel is super vriendelik en die pizzas was groot. Ons gaan beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rene K
Gesin met klein kinders

Minder goed as verwag.

Alhoewel die huise binne netjies, skoon en goed ingerig is, was ek teleurgestel met grasperke rondom die huisies. Ons het 2 klein kinders (4 jaar en 2 jaar) en een van die hoofredes waarom ons by Misty Mountains bespreek het was sodat die kinders op die grasperk voor die huis kon speel. Ongelukkig is die grasperke so vol diere mis, dat ek my kinders glad nie toegelaat het om daar te speel nie. Daar is ook 'n jongerige hond en alhoewel van die werkers hom kom wegroep het, het hy keer op keer teruggekom en my kinders omgestamp. Ek besef dit is 'n jong hondjie, maar my kinders word sonder diere groot en is dus bang vir honde en dit het gemaak dat die kinders dit nog minder na buite gewaag het. As slaapplek jou enigste vereiste is kan ek nie fout vind nie, maar indien jy 'n behoefte aan speelplek en buite ontspanning het, sou ek nie Misty Mountains aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rae G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rae G
Saam met eggenoot / lewensmaat

More than expected. breath taking views

Everything was perfect. Friendly people and staff, clean, neat and comfortable. I will definitely recommend this for a quick breakaway into the country side. Thank you for making our stay pleasant. Till next time

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leighton L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leighton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en net wat mens nodig het vir 'n kort wegbreek.

Dit was baie netjies en skoon. Die ingeboude kaggel was 'n wenner vir die wintersnagte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ted H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ted H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Good location, interesting farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nikki P

There is only access into and out of the unit via each of the bedrooms. There is a small table in a small kitchen between the 2 bedrooms so basically no place to sit and relax.

The weather was quite windy while we were there and the very small kitchen sandwiched between the bedrooms meant that the only place you could sit to get out of the wind was in your bedroom or in a very cramped kitchen around a small table with 4 upright chairs. You couldn't even open a door out of the kitchen and there was not one comfortable chair to sit on and read a book or enjoy a drink or have a conversation. There were 4 of us and the only other option would've been to sit in one of the bedrooms.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drikus S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus S
Enkelreisiger

Absoluut amazing!

Die mooiste ligging. Die skoonste en netjiese blyplek. Als was perfek! En die mense was baie vriendelik en hulpvaardig! Hulle sien my definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne G
Saam met vriende

Volledig ingerig en netjiese blyplek.

Netjies en mooi verblyf nie te ver uit die dorpie geleë, aan die voet van die mooiste bergreeks, wat volledig ingerig is vir 'n sorgvrye wegbreek, weg van die huis. Die blyplek is so ingerig dat mens 2 tot 12 mense kan huisves, met die gerief van beide privaatheid én kuierfasiliteite sou mens 'n groter groep wees. Ons sal vir seker terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig tussen die berge!

Ek en my kêrel was die naweek in Stanford vir 'n troue gewees. Ons het akkommodasie by Misty Mountains bespreek. Vandat ons daar aangekom het was al die personeel baie vriendelik en behulpsaam! Kamers is modern en netjies. Die bed het vreeslik lekker geslaap. Ons het ook die hout, koffie, tee, suiker en melk baie waardeer! Sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronél K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, pragtige akkommodasie.

Heerlik gebly, prentjie mooi geriewe en omgewing. Sal vir seker aanbeveel, goeie waarde vir geld. Beddegoed was skoon, warm en gemaklik, net baie gekreukel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese eenheid en goeie waarde vir geld.

Die eenhede is netjies en redelik sentraal geleë tussen Stanford en Hermanus. Dit mag baie besig word in die somer want die eenhede is langs mekaar, maar vir ons was dit ideaal. Goed toegerus en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy W
Saam met vriende

Magical.

We had such a great girls trip at Misty Mountains. The farm stall on the premises was definitely an added bonus. Not to mention being nestled between mountains. When we did have an issue with the fireplace, Bridget was of great help and was quickly able to assist us. We'll definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gielie L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gielie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Die ontwerp van die geboue veroorsaak dat jy elke woord van die mense wat reg langs jou bly kan hoor. Daar is net 'n muur wat jou van die volgende persoon skei. Ons moes hulle stil mask na 00h30! Die eienaar sal moet klankdempers installeer!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp S
Enkelreisiger

Lekker skoon en baie privaat fasiliteite. Toerusting en geriewe perfek.

Misty Mountains het vir my die privaatheid gebied wat altyd belangrik is en die ligging van die eenhede is sodanig dat niemand van mekaar weet nie. Dit gesê, is dit naby die hoofroete en maklik bereikbaar. Beslis 'n bestemming om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacinta A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacinta A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a lovely stay.

It was our first time staying in Stanford and it was lovely except that it was very hot with lots of flies and mosquitoes which can be expected on a farm. I loved the walk-in shower and used it numerous times to cool off. It was perfectly located to visit all the neighbouring wine farms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Enkelreisiger

Value for money!

Real value for money. It's clean, has a beautiful view, good bed, clean towels. When you look for something like mosquito repellent or dish washing liquid it's there. Everything works. Fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig in 'n baie mooi omgewing.

Verblyf was regtig baie mooi skoon en netjies. Matras van die dubbelbed was perfek volgens ons verwagtinge. Al die nodige items was beskikbaar. Sal beslis weer daar aandoen as ons in die omgewing is. Well done Misty Mountains!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en goeie kliëntediens.

Vir die kort rukkie wat ons hier was moet ek se die mense is baie vriendelik en behulpsaam as mens iets nodig het. Sal wou graag langer bly en sal beslis dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cori E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cori E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Wanneer ons vir 'n naweek wegbreek wil ons nooit te ver ry nie. Misty Mountains is net ver genoeg. Die kombuisie is alles in wat mens nodig het, het veral die foelie waardeer! Die pizza wat gemaak word in die restaurant by die kelders, was baie lekker en die gin proe was baie besonders. Ons het stilte gesoek en gekry, veral die klanke van die diere geniet. Het gestap na die waterval en deur die wingerd. Al wat my afgesit het was die klanke van die mense wat Saterdagaand oorgeslaap het in die eenheid reg agter ons. Kon hul hoor praat, nie dat dit raserig was nie. Ons het in Disa gebly, het die beste uitsig van al vier eenhede.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Effens teleurgesteld!

Die stort was great! Ongelukkig sal ons nie teruggaan nie. Cottages is te op mekaar en braai-areas is nie privaat nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S
Saam met vriende

Netheid is uit die boonste rakke en geriewe is baie goed.

Dankie Misty Mountains vir hul vriendelikheid en goeie diens. Dit is lekker as mens 'n slag so iets kan ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a pity about the smoke smell in the apartment - it's everywhere, including the bedding! Caused by fireplace in bedroom.

Whilst the room and all utensils, pots and pans were clean, it's a pity that the smokey smell was so overpowering. Even our bedclothes were affected by this smell when we unpacked them at home. The traffic noise from the main road below during the night is disturbing. Really enjoyed the shower/bathroom facilities - great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mj L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mj L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi.

Ons verblyf was heerlik. Die kamer was mooi netjies ingerig, die braaigeriewe was fantasties met 'n heerlike groot tafel buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aremrowend mooi en baie rustig.

Die plekkie is werklik stunning. Alles is mooi skoon, netjies en nuut. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die uitsig was ongelooflik en die omgewing rustig. Sal dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a lovely room, with all the amenities and a beautiful area.

I would definitely recommend Misty Mountains to anyone, it was a beautiful room, with more space than I anticipated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominic P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic P
Enkelreisiger

Great, comfortable accommodation that supplied all my needs in beautiful surroundings.

I loved the setting and the cottages were awesome inside. The fireplace was the bomb! Loved it. The only "negative" is that there were no views from inside the cottage. I'm going to play architect here and say that if the kitchen had been placed where the bathroom is with big windows or a sliding door then you could be inside and see the vineyards and mountains beyond. But everything else was superb. Great staff and awesome wines. Didn't get to try the Gin though but that just means I have to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Waal H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
De Waal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend! Geen toegang tot bergpaadjies vir stap of fietsry nie. Baie swak ontwerp van die woning.

Hulle advertensie skep die indruk dat mens daar kan stap of fietsry in die berge, daar was geen moontlikheid om dit te doen nie en die bestuurder het geen inligting oor sulke aktiwiteite verskaf nie. Die wonings is baie swak ontwerp , kyk na mekaar instede van die pragtige uitsig. Daar is geen plek om te sit in die woning nie, behalwe op die bed of op hoe kroegstoele in die kombuis. Pragtige uitsig deur 'n klein venstertjie in die badkamer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Mountains Selfsorg Eenhede se terugvoer

Geagte Jacob,

Ek is baie jammer dat die kothuis waarin julle gebly het nie voldoende was vir julle nie. Die kothuise is ou plaaswerkers-huise wat ons gerestoureer het, met die idee om nie te veel aan die struktuur te verander nie. Julle het 2 aande hier oorgebly Indien jy my die daaropvolgende dag ingelig het van jou gevoel oor die verblyf sou ek vir jou ander verblyf gereël het wat dalk meer aan jou behoeftes sou voldoen.

Groete
Michelle

Misty Mountains Selfsorg Eenhede
Heinrich W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en ongelooflike mooi akkommodasie.

Ongelooflike goeie diens gekry en verblyf baie netjies, prakties en bekostigbaar. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek.

Dit was 'n fantastiese naweek weg en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MmUyMGUxLTJkODMtNGYyZC05YjIxLTFlNTU4ZTJhYjMyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 R43 Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418632288438 19.427223813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem