Hogsback Akkommodasie by Misty Oaks Selfsorg Eenheid | LekkeSlaap
+34

Misty Oaks Selfsorg Eenheid

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H20 Clifton Plaas, Happy Valley-pad, Amathole-distrik, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Misty Oaks Selfsorg Eenheid is 'n ouwêreldse kothuis op 'n rustig plaas tussen Hogsback en Cathcart. Dié plaas spog met asemrowende uitsigte op die berge en is ideaal vir gaste wat omring wil word deur skilderagtige, natuurlike besienswaardighede.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het storte.

Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kookgereedskap. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n braai-area. Daar is ook ondervloerse verhitting, 'n TV met DStv, WiFi, veilige parkeerplek en 'n lieflike patio met gemaklike sitplek en 'n eetarea.

Daar is verskeie doendinge in die omliggende dorpe soos staproetes, visvang, bergklim, voëlkyk en bergfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Misty Oaks Selfsorg Eenheid sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Misty Oaks Selfsorg Eenheid
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • H20 Clifton Plaas, Happy Valley-pad, Amathole-distrik, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Misty Oaks Selfsorg Eenheid het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H20 Clifton Plaas, Happy Valley-pad, Amathole-distrik, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgvcbMQEF4HRUTVxCT67RQTJxePazJZqV4ZNtlVeKw6VtiALXt8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 H20 Clifton Farm Happy Valley Road, Amathole Disdrict 5721 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.526025616779 26.977708519728
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za