Misty Palms
2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 York Place, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Misty Palms is 'n lieflike kothuis in 'n lowerryke woonbuurt in Kloof en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie kothuis is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die kothuis met 'n oopplan-uitleg bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het ook 'n TV en 'n lessenaar.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n gedeelde swembad en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 York Place, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 York Place, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang