Haenertsburg Akkommodasie by Misty Rain Akkommodasie | LekkeSlaap
+26

Misty Rain Akkommodasie

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 16, Haenerstburg, 0715, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mist Rain Akkommodasie is in die oulike dorpie Haenertsburg geleë.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede. Die huis het slaapplek vir 5 en die kothuis het slaapplek vir 2. Die huis het 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens en 'n driekwartbed en deel 'n privaat badkamer. Daar is ook 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas-vrieskas.

Die kothuis het 2 driekwartbeddens en 'n privaat badkamer. Die eenheid is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolf, oond en 'n yskas-vrieskas.

Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletware saambring. Beddegoed, toiletpapier en skottelgoedwasseep word voorsien. Braaigeriewe is in die ruim tuin beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Misty Rain Akkommodasie is stapafstand vanaf 'n rits restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Misty Rain Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Markstraat 16, Haenerstburg, 0715, Limpopo
  • Gaste dink Misty Rain Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 16, Haenerstburg, 0715, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiNKfDiwjDQXDx3Maj2bjqalijlIQ0kajhdl0wL7QQaass2OW86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 16 Mark Street Haenertsburg 0715 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.946408406498 29.937280162503
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za