12 gaste
5 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- Portion 6 of the Seaforth Farm, Himeville, 3257, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Misty Ridge Luxury Accommodation bied selfsorgverblyf op ’n privaat plaas aan die voet van die Sani Pass-berge in die suidelike Drakensberge. Die eiendom bied pragtige uitsigte oor die plaas en meer, en is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die Drakensberge te verken.
Die dubbelverdiepinghuis is op ’n heuwel en bied verblyf aan 12 gaste. Dit beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die badkamers het ’n stort en bad, of ’n stort, ’n wasbak en ’n toilet.
Die ruim kombuis het toebehore om etes te kook, insluitend ’n opwaskamer met ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die hoofleefarea het ’n etenstafel met sitplekke, en rusbanke om op te ontspan. Die leefarea lei na ’n onderdakstoep met meubels en gasbraaigeriewe.
Gaste moet die instansie laat weet as hul 'n ekstra koningingrootte-bed teen 'n ekstra koste benodig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Cade Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Portion 6 of the Seaforth Farm, Himeville, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Misty Ridge Luxury Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 6 of the Seaforth Farm, Himeville, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang