Misty View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Misty View bied verblyf in Doringbaai.

Die huis het slaapplek vir 15, die kothuis het slaapplek vir 4 en daar is ook 2 kampeerplekke. Die huis beskik oor 6 slaapkamers met enkelbeddens en ‘n koningingrootte-bed. 4 kamers het en suite-badkamers met storte, en die ander badkamer het ‘n stort en bad.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en daar is braaigeriewe. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Die kothuis is apart en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met ‘n stort. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en daar is ook ‘n sitarea.

Beddegoed en badhanddoeke word in die huis en kothuis voorsien, maar bring asb. jou eie strandhanddoeke saam. Daar is ook TV’s met DStv in albei eenhede. ‘n Skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Elke kampeerplek het slaapplek vir 4. Die staanplekke het elektrisiteit, braaigeriewe en toegang tot ablusiegeriewe met storte en warm water.

Daar is veilige parkeerplek agter ‘n elektriese heining met ‘n afstandbeheerhek. Troeteldiere toegelaat word as dit vooraf gereël is.

Misty View is net 1,5 km vanaf die strand en 8 km vanaf Strandfontein.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Misty View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false