LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Misty View | LekkeSlaap
+39

Misty View

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Misty View
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nerina S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina S
Gesin met klein kinders

Warm welcome. Cosy home. Relaxing atmosphere.

I would recommend Misty View to anyone. Private and safe. Walking distance from beach. We arrived late and everything was 110% in place. Everything was waiting for us. Warm shower, high-quality cosy bed, full kitchen, board games for family time, full DStv, menu for food service with contact details, easy to find, clean and perfect home. Was hard to leave. 10 out of 10 from our family. I just want to thank the owner of Misty View. Well done! Although the town is small and doesn't have much, you're my #1 self catering. Fast reply on booking, arrangements were made for key and access to room. More than I ever dream.

Tom D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom D
Saam met vriende

Heerlik, veilig.

Heerlike plek om te kamp. Ons het veilig gevoel. Sanja, ons gasvrou, was hulpvaardig. Die personeel was hulpvaardig. Ons sien uit om weer te gaan. Sal Misty View definitief aanbeveel.

John H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John H
Gesin met tieners

Fantasties en uitstekend.

Aangename verrassing, baie netjies en privaat. Uitstekend toegerus. Sal definitief weer gaan.

Sterren B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterren B
Gesin met tieners

Sorgvrye natuurskoon.

Netjies en gerieflike tent-staanplek met eie badkamer. Veilig en in loopafstand van die see en oulike viswinkel. Geelstert en bokkoms is daar om te geniet. Sal graag die huis vir 'n familiefees-geleentheid bespreek. Doringbaai bo!

Geoffrey G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geoffrey G
Gesin met tieners

I was very satisfied with the accommodation.

The accommodation was excellent and myself and friends really enjoyed our two day stay. Just that you need to stay indoors after dark as there are no stops or restaurants open after 18.00.otherwise we were happy with the security and privacy we enjoyed.

Nico M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, skoon en netjies.

Baie aangename plekkie om te gaan rus en geleë in 'n rustige omgewing.

Elma S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, stil en veilig.

Baie lekker gebly. Pragtige, privaat badkamer en opwasgeriewe op lieflike grasperk en skadu. Nie veel om te doen in Doringbaai nie, daarom 3 ster vir ligging.

Vanaf R350
per nag (plek vir 5)
Vanaf R350
per nag (plek vir 5)
Vanaf R350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R362, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv9xY8BfPpg2Kk1Y6VOfpAkMCUeQDY5Crbf029a7LkNaVGejJ6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Off the R362 Doringbaai 8151 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -31.813938289245 18.238695575988
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!