Misty Waters

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Misty Waters is ’n lieflike gastehuis in Belfast, ’n sonderlinge dorpie in die Highlands Meander. Die huis kyk uit oor ’n pragtige dam wat ’n gewilde plek vir visvang is.

Die verblyf bestaan uit 2 en suite-slaapkamers in die hoofhuis en 2 aparte selfsorg-eenhede. Die kamers in die hoofhuis het elk ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n privaat sitarea en 'n mikrogolfoond en 2 van die kamers beskik oor ’n klein kombuisie. Die aparte eenhede is toegerus met basiese toebehore vir selfsorg.

Daar is ook ’n gemeenskaplike sitarea en braaigeriewe wat gaste kan gebruik. Veilige parkeerplek op die perseel.

Die pryse sluit nie ontbyt of aandete in nie, maar dit kan gereël word teen n addisionele tarief.

Gaste kan doendinge soos forelvisvang, hengel, voetslaan en perdry in die area geniet. Besienswaardighede naby sluit die Berg-en-Dal Monument, Belfast Gholfklub en visvangdamme in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Misty Waters gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za