Sentraal Mosselbaai Akkommodasie by Mitat Penthouse | LekkeSlaap
+45

Mitat Penthouse

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 103, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mitat Penthouse is in Mosselbaai geleë en bied 2 gerieflike selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 tot 6 gaste in elk. Mitat Penthouse is heeltemal rolstoelvriendelik, maar nie Shalom nie.

Die Penthouse beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen 'n plafonwaaier het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 kamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens onderskeidelik. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die see, hawe en op die berge. Parkeerplek is in die dubbelmotorhuis beskikbaar.

Penthouse het 'n alarmstelsel en gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe op die balkon.

Shalom akkommodeer nie kinders onder die ouderdom van 12 nie en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het skuifdeure wat na die tuin lei en met 'n see-uitsig. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en -eetarea, asook 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Shalom het parkering het parkeerplek op die perseel, agter Shalom.

Mitat Penthouse en Shalom is net 600 km vanaf die Bayside Centre, 700 m vanaf die Diaz Museum en 900 m vanaf die hawe. Mosselbaai bied verskeie besienswaardighede en doendinge, soos 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Mitat Penthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • High-straat 103, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mitat Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 103, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce3195f80653c6c434b9de65d61d394a9a5804d3f55c800aa1b0ced392ce97623a0e91434f031288697f99482076ce909be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 103 High Street Mossel Bay 6505 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.184544144983 22.142073922055
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za