Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitchell Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 88, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mitchell Manor is op die eienaar se perseel in die kusdorp Hermanus wat bekend is as 'n bestemming om walvisse te kyk. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.

Hierdie huis beskik oor 4 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers het 'n koninggroootte-bed, koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n gedeelde sitarea en 3 stoepe waarvan 2 braaigeriewe het. Tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan by Hermanus Gholfklub 'n rondte gholf speel, inkopies by die Whale Coast Mall doen of 'n maaltyd by 'n restaurant geniet.

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mitchell Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gillian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • Mitchellstraat 88, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mitchell Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 88, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0d8ce8b819e309ea8fd0b75b9e4da94e9d3076728cfb50bcfcf73f2794beebc67c75deb36e1d974315bdf43fcf631443fe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 88 Mitchell St Eastcliff, Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41308780993 19.247906931877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem