LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mitford Hotel | LekkeSlaap
+56

Mitford Hotel

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mitford Hotel is slegs ’n uur se ry vanaf Oos-Londen en is weggesteek in ’n hoekie paradys tussen majestueuse krans- en see-uitsigte.

Gaste kan verseker wees van ontspannende verblyf met 'n ononderbroke see-uitsig en die klank van die branders wat breek in die agtergrond. Verblyf word in 11 eenhede met slaapplek vir 36 gaste aangebied. Elke eenheid het 'n gemaklike bed, 'n badkamer met 'n stort en WiFi. Van die eenhede het selfsorggeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, konferensiefasiliteite en veilige parkeerplek in. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, fietsry, wildkyk en bergfietsry in. Avontuurlustige gaste kan ook tot bo-op die krans klim en die ongelooflike uitsig geniet. 'n Kort entjie se stap na links van Mitford is 'n pragtige strand waar gaste die branders wat breek kan dophou.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir Mitford Hotel
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kusweg 14, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mitford Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNTgxMDg3LWEwNDYtNGMyNC05MDgwLTYyNjhhZjIyNWFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195  per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 14 Beach Road Morgan's Bay 5292 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.711055674924 28.338650017977
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!