LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mjejane River Lodge | LekkeSlaap
+38

Mjejane River Lodge

1 resensie
Wildsplaas
Wittebrood-suite
Vanaf R5 440
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebrood-suite kyk oor die rivier uit en beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Daar is ook 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Verblyf, 3 etes, 2 daaglikse safari's, bewaringsfooi vir die Krugerwildtuin en VAT teen 15%.

Belasting en Ekstras

Pendeldienste en drankies is nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer met 2 enkelbeddens
Vanaf R5 440
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Verblyf, 3 etes, 2 daaglikse safari's, bewaringsfooi vir die Krugerwildtuin en VAT teen 15%.

Belasting en Ekstras

Pendeldienste en drankies is nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Wittebrood-suite
Vanaf R5 924
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is op die boonste verdieping van die hoofgebou geleë en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer kyk oor die rivier en swembad-area uit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Verblyf, 3 etes, 2 daaglikse safari's, bewaringsfooi vir die Krugerwildtuin en VAT teen 15%.

Belasting en Ekstras

Pendeldienste en drankies is nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 440
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4, 2 km verby Hectorspruit, Hectorspruit, 1230, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARJwNyJv3C5tqCRxqJmB1A0e4Awa2YuZuyreYDAwcD1njd0p0i2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 440  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Off N4, 2km past Hectorspruit Hectorspruit 1230 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.379707928887 31.718950902335
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!