Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mkuze Falls Private Game Reserve

Wildsplaas
Luukse Chalet
Vanaf
Vanaf R9 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Verder is daar 'n yskassie, telefoon, kluis, plafonwaaier, lugversorging en muskietnette. Daar is ook 'n privaat uitkykdek met'n plonspoel en 'n buitestort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Volle losies.

Huisreëls

Tariewe sluit telefoonoproepe, fakse, winkelaankope, yskassie-voorraad, fooitjies, persoonlike uitgawes, wasgoeddienste en vervoer na en van die lodge uit.
Alle nuwe besprekings sal 'n bewaringsfooi van R100 per volwassene per dag en R75 per kind per verblyftydperk moet betaal. Die bedrag kan vooraf betaal word of by die ekstras van jou rekening gevoeg word, wat betaal moet word met vertrek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R10 890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed en 2 matrasse vir kinders. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n buitestort. Verder is daar 'n sitarea, uitkykdek, yskas, telefoon, kluis, plafonwaaier, lugversorging, 'n muskietnet en 'n afgeskeide plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Volle losies.

Huisreëls

Tariewe sluit telefoonoproepe, fakse, winkelaankope, yskassie-voorraad, fooitjies, persoonlike uitgawes, wasgoeddienste en vervoer na en van die lodge uit.
Alle nuwe besprekings sal 'n bewaringsfooi van R100 per volwassene per dag en R75 per kind per verblyftydperk moet betaal. Die bedrag kan vooraf betaal word of by die ekstras van jou rekening gevoeg word, wat betaal moet word met vertrek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R9 680
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R66, PO Box 238, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyODliNzEwLWIxZTMtNGZiMS05ZjIxLWY3MjliM2RjZTk1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 680 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R66 PO Box 238 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -27.520445 31.651619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem