Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MMooi Loop

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driehoekstraat 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

MMooi Loop is in Vleesbaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, gesin of groep vriende. Dis naby winkels, restaurantee, die strand, doendinge en trekpleisters.

Verblyf word gebied in 2 ateljeewoonstelle en elke woonstel het slaapplek vir 2.

Elke woonstel het 'n koningingrootte of dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n gemaklike rusbank. Elke woonstel het ook 'n privaat ingang en 'n ingeboude braai.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge sluit voetslaan, swem, roei en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir MMooi Loop
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Driehoekstraat 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink MMooi Loop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driehoekstraat 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d28da2f47c468c0210dae8cdc062f1965ec5c4697fb837c7ca4944ccd2da022676a18f7d1e3e163b16324442b194623bdbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 34 Driehoek Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.28794611219 21.910447077771