Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MMooi Loop

Mmooi Loop 1
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n gemaklike rusbank. Elke woonstel het ook 'n privaat ingang en 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar ander troeteldiere op die perseel woon.
Geen partytjies, funksies of harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mmooi Loop 2
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n gemaklike rusbank. Elke woonstel het ook 'n privaat ingang en 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar ander troeteldiere op die perseel woon.
Geen partytjies, funksies of harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driehoekstraat 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d28da2f47c468c0210dae8cdc062f1965ec5c4697fb837c7ca4944ccd2da022676a18f7d1e3e163b16324442b194623bdbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 34 Driehoek Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.28794611219 21.910447077771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem