LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MMooi Loop | LekkeSlaap
+26

MMooi Loop

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir MMooi Loop
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5
Andra L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker plekkie om te bly vir 'n naweek.

Het alles wat jy nodig sou kry en is stapafstand van see.

John B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plek.

Baie lekker gebly sal Mmooi Loop aanbeveel.

Pieter G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus wegbreek weg van die gejaag daarbuite!

Lekker pragtige kuier, uitleg vir 2 persone - tyd vir mekaar, geen TV (dankie tog!), baie prakties en doeltreffende uitleg, netjies en modern, maklike toegang, veilig, net die plek om die dag se hemels waarnemings in see en sand en rotse en hemel met mekaar te deel voor 'n lekker vuurtjie op die private stoepie - dit was heerlik! Dankie Tienie, en vroulief, kan sien haar hand was oral betrokke met die mooimaak!

Hermien Y - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het heerlik gebly en dis ’n rustige, pragtige plekkie en ligging. Sal definitief weer gaan.

Veronica D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was very pleasant and the room was adequate. However, the photo is misleading.

It is a single open space with a kitchen , bedroom and bathroom. I would suggest it for a sleep-and-go, definitely not for longer stays. There are no extras. The host, however, was very pleasant and came to check on us.

Marion M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit is clean and modern and very comfortable.

It is perfectly situated with a short walk to the beach. Our host Tienie was helpful and very accommodating.

Linnaea B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linnaea B

Die eienaar was ons tegemoetkomend met verdere reëlings om ons gerieflik te laat voel.

Ons het heerlik om die vuur gesit en met 'n oop deur geslaap om die see te hoor. Te lekker. Na die pandemie is almal geheg aan die internet. Mens sal moet Wi-Fi aanskaf vir kliënte.

Christof C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christof C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en baie netjies en skoon.

Dit was ons eerste ervaring op Vleesbaai en dis 'n wonderlike plek en ons sal beslis weer by MMooi Loop kom oorbly want die ligging is ideaal, so ook die akkommodasie.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driehoekstraat 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d28da2f47c468c0210dae8cdc062f1965ec5c4697fb837c7ca4944ccd2da022676a18f7d1e3e163b16324442b194623bdbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 34 Driehoek Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.28794611219 21.910447077771
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!