LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mo Major | LekkeSlaap
+28

Mo Major

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dela Haye-laan 74, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mo Major is 'n gastehuis wat selfsorgverblyf in Bellville in die noordelike voorstede van Kaapstad bied. Die gastehuis is in die hartjie van Bellville, Stikland, teen die Tygerbergheuwels geleë en spog met 'n uitsig oor die Kaapse wynstreek. 'n Winkelsentrum is minder as 5 minute se ry ver en bied 'n rits winkels en vermaak-opsies.

Verblyf word in moderne dubbel-gastekamers met koninggrootte-beddens, TV's en en suite-badkamers met baddens of storte, toilette en wasbakke gebied. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, basiese eetgerei en breekware toegerus is.

Mo Major is omring deur 'n rits restaurante in die area en 'n bestel- en afleweringsdiens kan gereël word. Veilige parkeerplek is agter 'n hek met geslote-kringtelevisie beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Ligging

  • Dela Haye-laan 74, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dela Haye-laan 74, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0c2a4f52cc3a5e772b7e8415b12806a32359ab5713d48db96ecfb78520c48221f4fd96a662cb619c0cc8149e2b0f30618f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 74 Dela Haye Avenue Bellville 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.9028021 18.6570648
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!