Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moda Rossi

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar se verblyf is gratis.

'n Breekskadedeposito word op elke bespreking gehef en word 10 dae na die uitklokdatum terugbetaal.

Let op dat die instansie in 'n woongebied geleë is en daarna streef om goeie verhoudinge met bure te handhaaf. Daarom is daar 'n streng beleid by die instansie en gaste kan gevra word om die perseel te ontruim of die deposito verbeur indien hulle nie hierdie beleid gehoorsaam nie.

Gaste moet asb. die bure ingedagte hou en nie buitensporige geraas maak of harde musiek enige tyd gedurende die dag speel nie.

Partytjies, studentegroepe, rampartye, hennepartye, sosiale partytjies of spanbou word nie by die instansie toegelaat nie.

Die instansie is nie vir troeteldiere geskik nie, maar 'n uitsondering kan vir gidshonde gemaak word, indien dit vooraf gereël word.

Die handdoeke wat in die huis voorsien word mag slegs binne gebruik word. Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Let asb. daarop dat rook nie in die huis toegelaat word nie. Gaste word gevra om die huis netjies in stand te hou en te sorg dat dit in 'n skoon toestand gelaat word voordat hulle uitklok.

Langebaan Holiday Homes is nie verantwoordelik vir enige verliese, breekskade of skade van enige aard aan die huis, of die inhoud daarvan, gedurende die gaste se verblyf nie.

Niemand word toegelaat om na 20:00 in te klok nie. Vir elke halfuur wat gaste laat inklok sal daar 'n fooi van R250 gehef word. Hierdie fooi moet met aankoms in kontant betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 283
R3 283 R2 298
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 283
R3 283 R2 298
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 283
R3 283 R2 298
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perkijt Villa 13, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcxaxI3071b9YOu1EFW3XBndiMblY5HdHdrHDuQUWELdWr9ljWG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 283 nouVanaf R2 298 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 13 Perkijt Villa Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.074119672082 18.053781411959