LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Modderfort | LekkeSlaap
+21

Modderfort

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Sep 2020 tot 14 Des 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: De la Harpe-straat 104, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Modderfort is in die Oos-Vrystaat in Rosendal en bied gerieflike oornagverblyf, 'n naweekwegbreek of gehalteverblyf aan sakereisigers.

Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie, 2 enkelsakeisigers of 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers wat 1 badkamer deel. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n ou watertenk in die tuin wat in 'n buitestort omskep is.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die leefarea is stylvol ingerig met 'n paar interessante meubelstukke en kunswerke en 'n outydse houtstoof.

Die leefarea bied toegang tot 'n ruim stoep deur dubbeldeure. Daar is braaigeriewe en 'n tuin wat gaste kan benut. Die tuin is ook omhein en honde is welkom indien dit vooraf met die eienaars gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Modderfort sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Modderfort
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • De la Harpe-straat 104, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Modderfort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: De la Harpe-straat 104, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUBpG6VNeEDEtjCny2ptJWANgGeoNSVQ5eBTZgUI8TWCyEqG16g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 24 5 1 5 104 De la Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -28.501171853737 27.933306589591
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!