Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modderkloof Farm Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerwederweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7645, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Modderkloof Farm Accommodation bied gerieflike verblyf op Modderkloof-plaas. Dis 'n vrugteplaas aan die voet van die Klein Drakensteinberge 8 km buite die Paarl. Dié prentjiemooi plaas is sedert 1893 vir 4 generasies in die Grobberlaar-familie se besit. Die eienaars woon in die hoofhuis.

Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede, elkeen met 'n privaat stoep en braai-area. Die eenhede het elkeen 'n kombuisie wat goed toegerus is en 'n TV met sekere DStv-kanale. Linne en handdoeke word voorsien. Van die eenhede het tuin-uitsigte en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Gaste is welkom om in die swembad by die hoofhuis af te koel, 'n potjie tennis te geniet of op die plaas te wandel. Daar is restaurante in die Paarl en 'n verskeidenheid wynplase, polo- en gholflandgoedere en trouvenues naby die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 97 resensies vir Modderkloof Farm Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Keerwederweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7645, Wes-Kaap
  • Gaste dink Modderkloof Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerwederweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7645, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3YzI4ZWIyLTVmNTctNDA5MC1hNTEwLTM0ZGQ2OWRlMjdlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 Keerweder Road Klein Drakenstein 7645 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731495905946 19.044498056173