Modern Beach House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacqueline-rylaan 60, Ballito, Dolfynkus, 4301, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Modern Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis in Ballito en bied slaapplek aan 'n groot gesin of groep vriende van 8.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die oorblywende 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Daar is 3 en suite-badkamers met 'n stort, en die vierde en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitplek en 'n TV.
Ander geriewe sluit 'n swembad, WiFi, lugversorging, DStv, braai-area en veilige parkeerplek in. Hierdie huis met 'n strandtema is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Slaapplek
’n Bespreking by Modern Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Jacqueline-rylaan 60, Ballito, Dolfynkus, 4301, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacqueline-rylaan 60, Ballito, Dolfynkus, 4301, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom