We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Modern Breakaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-laan 10, Vaalpark, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern Breakaway is 'n lieflike selfsorgkothuis in Vaalpark in die idilliese industriële dorpie, Sasolburg. Dit is perfek vir 'n paartjie, vriende of enkelreisigers en gaste wat op soek is na 'n sentrale vakansieplek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 2 gaste. Dit sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Modern Breakaway 2 het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n badkamer met 'n bad. Tee- en koffiemaakegriewe is ook beskikbaar.

Gaste kan 'n al fresco-ete op die stoep geniet, en die area deur visvang verken, restaurante besoek en bergfietsroetes geniet. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Modern Breakaway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • President Kruger-laan 10, Vaalpark, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink Modern Breakaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-laan 10, Vaalpark, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26cc05f2bac33987a7d12995cddb255030854c4a559ce2cb9c19202782b552471709fb2efc2dbb2bccc762242e1256b4543a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 10 President Kruger Avenue Vaalpark 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.774050862546 27.856031784656