Modern Cozy Coastal Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Bellamont Road, 47C Club Mykonos, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Modern Cozy Coastal Apartment is in Umdloti, 'n klein dorpie aan die Noordkus van KwaZulu-Natal en is ideaal vir gaste wat 'n rustige wegbreek naby die see soek.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort-oor-bad in die badkamer.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof oond, wasmasjien en mikrogolfoond toegerus. Braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die swembad swem, die strand besoek en by een van die nabygeleë restaurante eet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corrine Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Bellamont Road, 47C Club Mykonos, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Bellamont Road, 47C Club Mykonos, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang