Modern Designer Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woonstel 1205, Langstraat 67, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Modern Designer Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou die Kaapse middestad geleë. Die gebou is naby 'n talle sakegeriewe, doendinge en besienswaardighede.
Dié woonstel op die negende verdieping is ten vollge gemeubeleer. Daar is 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Geriewe in die kamer sluit 'n Bluetooth-luidspreker, 'n USB-koppelstasie om 'n selfoon te laai, 'n klerekas, en 'n sleutelkluis in. Die en suite-badkamer het 'n instapstort met gratis seep, sjampoe en handdoeke.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, 'n menger, koffiemasjien en ketel. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër met waspoeier. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, en die aangrensende sitkamer het 'n 40" platskerm-TV, 'n Amazon TV-boks met Netflix en 'n Xbox.
Daar is boeke en bordspeletjies in die woonstel. Gratis parkeerplek is beskikbaar. Die gebou is naby die stad se naglewe, restaurante, museums en 'n kort rit vanaf die KIKS, Kunstekaap, Kaapstadstadion in Groenpunt en die V&A Waterfront.
Slaapplek
’n Bespreking by Modern Designer Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Woonstel 1205, Langstraat 67, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woonstel 1205, Langstraat 67, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom