Modern Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Modern Farm bied gerieflike verblyf vir 4 gaste in Lichtenburg en is ideaal vir moeë sakereisigers of vakansiegangers wat bietjie wil rus.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied gaste 'n plaasgevoel, maar met moderne geriewe. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Die tweede kamer het 'n standaard dubbelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, stoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n TV, vol DStv, WiFi en lugversorging.

Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en hout word voorsien. Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Modern Farm is 100 m vanaf Hoërskool Lichtenburg en 700 m vanaf verskeie restaurante en wegneemeetplekke.

Slaapplek

'n Bespreking by Modern Farm sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Modern Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]