- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-rylaan 47, Virginia, 9430, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 012 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Modern Goldfields Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf vir 3 gaste in 'n ruim eenslaapkamerwoonstel in Virginia in die Goldfields-streek van die Vrystaat.
Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met 'n enkelslaapbank.
Die kombuis het 'n yskassie, mikrogolfoond, en 'n gasbraai. Daar is ook WiFi in die woonstel en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Ontbyt is ingesluit.
Modern Goldfields Apartment bied ook verblyf in 2 standaardkamers. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Dié slaapkamers deel 'n badkamer as die kamers saam bespreek word. Ontbyt is ook ingesluit.
Modern Goldfields Apartment is die ideale oornagbestemming vir gaste wat van Kaapstad na Johannesburg reis. Goldfields Mall en Casino, 'n fliekteater en restaurante is minder as 'n halfuur hiervandaan.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Riverside-rylaan 47, Virginia, 9430, Vrystaat
- Gaste dink Modern Goldfields Apartment het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Virginia Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-rylaan 47, Virginia, 9430, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom