Modern Waterside Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Modern Waterside Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in De Kelders. Die perseel het braaigeriewe en 'n ruim houtdek waar gaste die asemrowende see-uitsigte vanaf dié seekanteiendom kan geniet.

Die tweeslaapkamerwoonstel is modern met houtvloere en bestaan uit 'n ruim leefarea, 1 badkamer met 'n stort en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en DStv. Daar is binne- en buite-eetareas en gratis WiFi. Gaste het ook toegang tot gratis parkeerplek.

Kyk hoe die walvisse en dolfyne swem vanaf jou houtdek, gaan plons in die nabygeleë getypoel of stap deur die fynbos na die afgeperkte Stanford Cove strand. Doendinge in die area sluit haaihokduik, bootvaart, visvang en staptogte in.

Slaapplek

'n Bespreking by Modern Waterside Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Modern Waterside Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false