Modimolle Akkommodasie by Modimolle Holiday Resort | LekkeSlaap
+119

Modimolle Holiday Resort

Oord
  • Kapasiteit: 346 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R160 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Modimolle Holiday Resort bied selfsorg-eenhede en is op 'n privaat plaas 8 km vanaf Modimolle geleë. Daar is geen grondpaaie nie. Ons bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir gesinne, paartjies of groepe wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n vakansie- of sakewegbreek.

Modimolle Holiday Resort bied verblyf in verskeie selfsorg-eenhede en kampplekke. Hierdie eenhede is toegerus met dubbelbeddens of 1, 2 of meer enkelbeddens met toegang tot privaat of gemeenskaplike badkamers. Elke eenheid het basiese selfsorg-geriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kampplekke het elektrisiteit en daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe.

Gaste kan ook hul eie karavaan bring. Die oord het gemeenskaplike geriewe, soos 'n verhitte swembad, braaigeriewe, 'n kuierarea en speelgrond vir kinders met 'n glywatermat. Die oord bied ook verskeie ander doendinge.

Daar is 'n heerlike koffiewinkel wat ontbyt en ligte etes bedien.

Ons bied geriewe vir spanbou, konferensies en ander sosiale byeenkomste. Modimolle Holiday Resort is die ideale plek vanwaar die omliggende wildplase, natuurreservate en ander besienswaardighede verken kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 85 resensies vir Modimolle Holiday Resort
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Rietspruit-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Modimolle Holiday Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R160
per nag (plek vir 4)
Vanaf R160
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 346 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MzY4NmIxLTYwNTYtNGRmNi1hZDhiLWZlYTdkOGM5NzUyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R160  per nag (plek vir 4) 85 5 1 5 Farm Rietspruit Modimolle 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.667456 28.469087
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za